Our Centre

Ons sentrum is geleë te Joseph Orpenstraat 6, Wilgehof, Bloemfontein. Die fasiliteit is ingerig om seminare aan te bied met wegbreek vertrekke vir klein groepe asook beradingslokale. Ons huisves ook ‘n geestelike Biblio- en DVD-teek wat relevante familiesake aanspreek.

U is welkom om ons te besoek.

Equiping Material

Ons Sentrum kan gemeentes help om van die seminaarstelle te bekom en ook opgelei te word om dit aan te bied. Daar is ook familie ge-oriënteerde leesstof te koop. In die toekoms sal van die boeke aanlyn gekoop kan word.