About

Vader God het ons geroep om individue, huwelike en gesinne te herstel. 20 Jaar gelede het ons begin om Seminare aan te bied wat lewens verander het. In 2005 het ons in kontak gekom met Family Transformation by name Drummond en Lindah Robinson.  Hul visie om elke Gemeente toe te rus om ‘n Familie Transformasie Sentrum te vestig, het ons aangegryp en so het ons ‘n Familie Transformasie Sentrum begin wat verskeie relevante seminare aanbied, asook persoonlike berading.

Strategy

Ons strategie is om deur middel van die volgende dinamieka, mense se harte te raak;

  1. Heilige Gees geleide praktiese seminare en Ondersteuningsgroepe
  2. Vertroulike en persoonlike berading
  3. Opleiding en toerusting van Leiers
  4. Hulpbronne in die vorm van boeke & DVD’s en
  5. Mentorsgroepe